Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 135-141

Ons is wonderbaar gemaak

Ons is wonderbaar gemaak

Dawid het nagedink oor die bewyse van God se goeie eienskappe wat gesien kan word in Sy skepping. Hy het sy lewe moedig gebruik om Jehovah te dien.

Toe Dawid diep nagedink het oor die skepping, het hy Jehovah geloof:

139:14

  • “Ek sal u prys, omdat ek op ’n vreesinboesemende wyse wonderbaar gemaak is”

139:15

  • “My gebeente was nie vir u verborge toe ek in die geheim gemaak is, toe ek in die diepste dele van die aarde geweef is nie”

139:16

  • “U oë het selfs my embrio gesien, en in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe”