Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

5-11 September

PSALM 119

5-11 September
  • Lied 48 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Wandel in die wet van Jehovah’: (10 min.)

    • Ps 119:1-8—Ware geluk hang daarvan af dat ons in God se wet wandel (w05 4/15 10 ¶3-4)

    • Ps 119:33-40—God se Woord gee ons die nodige moed om beproewinge in die lewe te hanteer (w05 4/15 13 ¶12)

    • Ps 119:41-48—Juiste kennis van God se Woord gee ons die vrymoedigheid om te preek (w05 4/15 13 ¶13-14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 119:71—Hoe kan dit goed wees om teistering, of beproewinge, te verduur? (w06 9/1 14 ¶3)

    • Ps 119:96—Wat word bedoel met ‘’n einde aan alle volmaaktheid’? (w06 9/1 14 ¶4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 119:73-93

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE