24-30 September
JOHANNES 7-8
Lied 12 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jesus het sy Vader verheerlik”: (10 min.)
Joh 7:15-18 — Wanneer mense Jesus geprys het vir sy onderrigting het hy altyd die erkenning aan Jehovah gegee (cf 100-101 ¶5-6)
Joh 7:28, 29 — Jesus het gesê dat hy gestuur is om God te verteenwoordig, en dit het gewys dat hy aan Jehovah onderdanig is
Joh 8:29 — Jesus het vir dié wat na hom geluister het, gesê dat hy altyd die dinge doen wat Jehovah se hart bly maak (w11 3/15 11 ¶19)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Joh 7:8-10 — Het Jesus vir sy ongelowige vleeslike broers ’n leuen vertel? (w07 2/1 6 ¶4)
Joh 8:58 — Hoekom word die laaste deel in hierdie vers weergegee as “was ek” in plaas van “is ek”, en hoekom is dit belangrik? (“was ek”, studienota oor Joh 8:58 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 8:31-47
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi dan die persoon na die vergadering.
Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.
Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 9-10 ¶10-11 *
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Openbaar Christelike nederigheid en beskeidenheid”: (15 min.) Bespreking. Speel al vier die video’s.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 13 ¶16-26, venster “Ware aanbidding bring die grootste vreugde”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 119 en gebed
^ par. 19 Boek: ‘Hou julle in God se liefde’