3-9 September
JOHANNES 1-2
Lied 13 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jesus doen sy eerste wonderwerk”: (10 min.)
[Speel die video Inleiding tot Johannes.]
Joh 2:1-3 — ’n Situasie het by ’n huweliksfees ontstaan wat die paartjie dalk in die skande kon steek (w15 6/15 4 ¶3)
Joh 2:4-11 — Jesus se wonderwerk het sy dissipels se geloof versterk (jy-E 41 ¶6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Joh 1:1 — Hoekom kan ons sê dat Johannes nie bedoel het dat “die Woord” God die Almagtige is nie? (“die Woord”, “by”, “die Woord was ’n god”, studienotas oor Joh 1:1 in nwtsty)
Joh 1:29 — Hoekom het Johannes die Doper Jesus “die Lam van God” genoem? (“die Lam van God”, studienota oor Joh 1:29 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 1:1-18
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 40-41 ¶10-11 *
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (8 min.)
Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 12 ¶15-22 en venster “Is my spraak opbouend?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 121 en gebed
^ par. 19 Boek: Wat leer die Bybel werklik?