13-19 September
JOSUA 1-2
Lied 97 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe om suksesvol te wees”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Jos 2:4, 5 – Waarom het Ragab die koning se manne wat die spioene gesoek het, mislei? (w04 12/1 9 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 2:1-16 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Job 26:7. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 11).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die brosjure Geniet die lewe vir ewig! aan, en begin ’n Bybelstudie (th studie 16).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Hou aan om jou denkvermoë te oefen”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Behou ’n goeie gewete”.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 13 ¶15-21
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 89 en gebed