25-31 Oktober
JOSUA 15-17
Lied 146 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Beskerm jou kosbare erfdeel”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Jos 17:15, 18 – Hoe weet ons dat eertydse Israel baie woude gehad het? (w15-E 7/15 32)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 15:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ons vergaderinge toe (th studie 19).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 4).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 01 punt 6 en Party mense sê (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Verkondig die goeie nuus dat ’n beter wêreld naby is!”: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die Broadcasting-liedjie In die nuwe wêreld.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 15 ¶8-14
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 34 en gebed