4-10 Oktober
JOSUA 8-9
Lied 127 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Lesse uit die verslag van die Gibeoniete”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Jos 8:29 – Hoekom was die koning van Ai aan ’n paal gehang? (it-1-E 1030)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 8:28–9:2 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 2).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Toespraak: (5 min.) it-1-E 520; 525 ¶1 – Tema: Wat kan ons leer uit die verbond wat Josua met die Gibeoniete gemaak het? (th studie 13).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Wys dat jy nederig is (1Pe 5:5): (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Wat het Petrus en Johannes gedoen om Jesus se instruksies vir die Pasga te volg? Watter les oor nederigheid het Jesus die aand voor sy dood oorgedra? Hoe weet ons dat Petrus en Johannes by die les geleer het? Op watter praktiese maniere kan ons wys dat ons nederig is?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 14 ¶15-20
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 59 en gebed