10-16 Oktober
1 KONINGS 19-20
Lied 33 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah om jou te vertroos”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 19:19-21 – Wat leer hierdie verslag ons oor om ’n nuwe toewysing in Jehovah se diens te aanvaar? (w97 11/1 31 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 19:1-14 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Job 26:7. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 18).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 7 en Party mense sê (th studie 7)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Behou ’n positiewe beskouing: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Watter Bybelbeginsels kan ons help om ’n positiewe beskouing te behou? Hoe het Jehovah vir Elia vertroos? Hoe vertroos en sorg Jehovah vir ons?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 22
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 57 en gebed