19-25 September
1 KONINGS 13-14
Lied 21 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoekom moet ons tevrede en beskeie wees?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 14:13 – Wat leer hierdie vers ons oor Jehovah? (w10 7/1 29 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 13:1-10 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 7).
Herbesoek: (4 min.) Gaan verder met ’n Bybelstudie wat op die eerste besoek begin is, en gebruik les 01 van die brosjure Geniet die lewe vir ewig! (th studie 9).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 5 (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wees oortuig dat jy ekonomiese probleme kan hanteer”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Bou ’n huis wat sal bly staan — Wees “tevrede met die teenwoordige dinge”.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 19: Punt 5-6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 56 en gebed