26 September–2 Oktober
1 KONINGS 15-16
Lied 73 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Asa was moedig – Is jy?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kn 16:34 – Hoe versterk hierdie vers ons geloof dat al Jehovah se profesieë waar sal word? (w98 9/15 21-22)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kn 15:25–16:7 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 12).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek vir die kampanje om Bybelstudies te begin. Noem die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 16).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 07: Punt 6 (th studie 6)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Moedige soldate van Christus: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat kan ons leer uit die voorbeeld van Benjamin en Sruthi?
Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel die video Die organisasie in aksie vir September.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 20
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 103 en gebed