SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Tel jou seun op”
Die Sunammitiese vrou was baie gasvry teenoor Elisa (2Kn 4:8-10)
Jehovah het haar geseën met ’n seun (2Kn 4:16, 17; w17.12 4 ¶7)
Jehovah het Elisa gebruik om haar seun weer lewend te maak (2Kn 4:32-37; w17.12 5 ¶8)
Is jy baie hartseer omdat jou kind gesterf het? Jehovah voel jou pyn. Binnekort sal hy jou geliefde weer lewend maak (Job 14:14, 15). Wat ’n wonderlike dag sal dit nie wees nie!