11-17 September
ESTER 3-5
Lied 85 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Help ander om hulle volle potensiaal te bereik”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Est 4:12-16 – Hoe stry ons soos Ester en Mordegai vir die vryheid om te aanbid? (kr 160 ¶14)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 3:1-12 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Koninkryk – Mt 14:19, 20. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 16).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 12: Inleiding en punt 1-3 (th studie 15)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Word Jehovah se vriend – Ester was dapper: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar kinders: Hoe wil jy graag so dapper soos Ester wees?
Plaaslike behoeftes: (10 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 57
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 125 en gebed