Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Wanneer jy voel dat die lewe te moeilik is

Wanneer jy voel dat die lewe te moeilik is

Toe Job deur ’n moeilike tyd gegaan het, het hy sy lewe vergelyk met die werk wat ’n slaaf geforseer word om te doen (Job 7:1; w06 3/15 14 ¶10)

Omdat hy so baie gely het, het hy sy gevoelens openlik uitgedruk (Job 7:11)

Hy het selfs gesê dat hy wou sterf (Job 7:16; w20.12 16 ¶1)

As jy ooit voel dat die lewe te veel word, stort jou hart voor Jehovah in gebed uit en sê vir ’n volwasse vriend hoe jy voel – dit is dalk die eerste stap om beter te voel. – g 1/12 16-17.