SKATTE UIT GOD SE WOORD
’n Les in goeie kommunikasie
Ester het vir die regte tyd gewag om iets te sê (Est 7:2; ia 140 ¶15-16)
Sy was taktvol en respekvol (Est 7:3; ia 140 ¶17)
Sy was oop en eerlik (Est 7:4; ia 141 ¶18-19)
VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek Ester se voorbeeld navolg wanneer ek met my familielede praat?’