2-8 Oktober
JOB 1-3
Lied 141 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 1:10 – Hoe help hierdie vers ons om Jesus se woorde in Matteus 27:46 te verstaan? (w21.04 11 ¶9)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 3:1-26 (th studie 12)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 9).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).
Toespraak: (5 min.) w22.01 11-12 ¶11-14 – Tema: Wees ’n goeie onderrigter soos Jakobus – Wees realisties en nederig (th studie 18).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Ek het gedink ek doen genoeg: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom het broer Birdwell gevoel dat hy ‘genoeg doen’?
Hoe het dit hom gehelp om oor Matteus 6:33 na te dink?
Wat het jy nog geleer uit die Birdwell-gesin se ondervinding?
“Gebruik die JW.ORG-tuisblad in jou bediening”: (5 min.) Bespreking.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 59: Punt 6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 129 en gebed