23-29 Oktober
JOB 8-10
Lied 107 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“God se lojale liefde beskerm ons teen Satan se leuens”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 9:32 – Wat moet ons doen as ons iets in die Bybel lees wat ons nie verstaan nie? (w10 10/15 6-7 ¶19-20)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 9:20-35 (th studie 11)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 17).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 3).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 16: Punt 6 en Party mense sê (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken”: (10 min.) Bespreking en video.
Plaaslike behoeftes: (5 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt “’n Brief van die Bestuursliggaam” en hfst. 1 ¶1-7
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 64 en gebed