25 September–1 Oktober
ESTER 9-10
Lied 102 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hy het sy gesag gebruik om sy volk te help”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Est 9:15, 16 – Hoekom het die Jode nie enige buit geneem nie? (w06 3/1 11 ¶4)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 9:1-14 (th studie 11)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 6).
Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 13).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 12: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Herders wat hulle bes doen om Jehovah se volk te help”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 59: Punt 1-5
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 55 en gebed