30 Oktober–5 November
JOB 11-12
Lied 87 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Drie maniere om wysheid te kry en daardeur gehelp te word”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Job 12:11 – Hoe kan die beginsel in hierdie teks ons help om beter te luister? (w08 8/1 11 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 12:1-25 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 1).
Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 13).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 12: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 19)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Ouers – Help jou kinders om die wysheid van God te kry”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 1 ¶8-15, venster op bl. 12
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 3 en gebed