Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

14-20 Oktober

PSALM 96-99

14-20 Oktober

Lied 66 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Verkondig . . . die goeie nuus”!

(10 min.)

Vertel ander van die goeie nuus (Ps 96:2; w11 3/1 6 ¶1-2)

Leer hulle oor die goeie nuus van die Oordeelsdag (Ps 96:​12, 13; w12 9/1 16 ¶1)

Vertel hulle van Jehovah se doel om die aarde te vul met mense wat sy naam loof (Ps 99:​1-3; w12 9/15 12 ¶18-19)

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 96:1 – Waarna verwys die uitdrukking “nuwe lied” baie keer? (it-2-E 994)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Vasbeslotenheid – Wat Jesus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 10: Punt 1-2.

5. Vasbeslotenheid – Volg Jesus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 10: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 9

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 67 en gebed