Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

16-22 September

PSALM 85-87

16-22 September

Lied 41 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Gebed help ons om te volhard

(10 min.)

Vra Jehovah om jou vreugde te gee (Ps 86:4)

Vra Jehovah om jou te help om getrou te bly (Ps 86:​11, 12; w12 5/15 25 ¶10)

Vertrou dat Jehovah jou gebede sal beantwoord (Ps 86:​6, 7; w23.05 13 ¶17-18)


VRA JOU AF: ‘Wanneer ek probleme het, bid ek meer gereeld en is my gebede langer?’ – Ps 86:3.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 86:11 – Wat sê Dawid se gebed oor ’n persoon se hart? (it-1-E 1058 ¶5)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 3: Punt 5).

5. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan vir ’n persoon wat tevore gesê het dat hy bekommerd is oor iets wat op die oomblik gebeur (lmd les 7: Punt 4).

6. Maak dissipels

(5 min.) lff les 15: Punt 5. Bespreek reëlings sodat jou student se studie nog steeds gehou kan word terwyl jy die volgende week weg is (lmd les 10: Punt 4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 83

7. Moenie opgee nie

(5 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoekom voel ons dalk dat ons soms in die bediening wil opgee?

  • Hoekom moet ons nie opgee nie?

8. Hou aan om Bybelstudies aan te bied!

(10 min.) Bespreking.

Het jy gedurende hierdie maand se spesiale kampanje ’n Bybelstudie begin deur die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure te gebruik? As jy het, is jy seker baie opgewonde! En ander is ook seker hierdeur aangemoedig. Maar as jy nog nie ’n Bybelstudie begin het nie, wonder jy dalk of jou pogings regtig die moeite werd is. Wat kan jy doen as jy mismoedig voel omdat jy nog nie ’n Bybelstudie begin het nie?

Speel die VIDEO “Ons beveel onsself as God se bedienaars aan deur ons geduld”Wanneer ons preek.  Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe kan 2 Korintiërs 6:​4, 6 ons help as ons bediening ooit doelloos voel?

  • Watter veranderinge kan jy maak as jy voel asof jou pogings om ’n Bybelstudie te begin nie produktief is nie?

Onthou, ons vreugde hang nie af van hoeveel Bybelstudies ons begin of hou nie. Ons vind eerder vreugde omdat ons weet dat Jehovah tevrede is met ons pogings (Lu 10:​17-20). So hou aan om heelhartig deel te neem aan hierdie spesiale kampanje omdat julle weet dat “julle werk vir die Here nie verniet is nie”! – 1Kor 15:58.

9. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 39 en gebed