Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

21-27 Oktober

PSALM 100-102

21-27 Oktober

Lied 37 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Wys jou waardering vir Jehovah se lojale liefde

(10 min.)

Ontwikkel ’n sterk liefde vir Jehovah (Ps 100:5; w23.03 12 ¶18-19)

Vermy dinge wat jou vriendskap met Jehovah kan beskadig (Ps 101:​2, 3; w23.02 17 ¶10)

Verwerp dié wat Jehovah en sy organisasie belaster (Ps 101:5; w11 7/15 16 ¶7-8)

VRA JOU AF: ‘Kan die manier waarop ek sosiale media gebruik my verhouding met Jehovah beskadig?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 102:6 – Hoekom vergelyk die psalmis homself met ’n pelikaan? (it-2-E 596)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 2: Punt 3)

5. Volg op

(5 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 9: Punt 4).

6. Verduidelik wat jy glo

(4 min.) Demonstrasie. ijwbq 129 – Tema: Is die Bybel verander? (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 137

7. ‘Ek klou vas aan u. U hou my vas’

(15 min.)

Bespreking. Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe het Anna lojale liefde gewys?

  • Hoe kan ons haar voorbeeld navolg?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 17 ¶1-7

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 96 en gebed