Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

23-29 September

PSALM 88-89

23-29 September

Lied 22 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Jehovah se heerskappy is die beste

(10 min.)

Jehovah se heerskappy bevorder ware geregtigheid (Ps 89:14; w17.06 28 ¶5)

Jehovah se heerskappy sal mense help om ware vreugde te vind (Ps 89:​15, 16; w17.06 29 ¶10-11)

Jehovah se heerskappy sal vir ewig bly staan (Ps 89:​34-37; w14 10/15 10 ¶14)

As ons dink aan die feit dat Jehovah se manier van regeer die beste is, kan dit ons help om neutraal te bly wanneer dit kom by politieke sake

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 89:37 – Wat is die verskil tussen getrouheid en lojaliteit? (cl 281 ¶4-5)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan vir iemand wat nie ’n Christen is nie (lmd les 5: Punt 5).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied aan om ’n Bybelstudie te demonstreer (th studie 9).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Toespraak. ijwbq 181 – Tema: Waaroor gaan die Bybel? (th studie 2)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 94

7. Jehovah se standaarde is die beste

(10 min.) Bespreking.

Baie mense beskou die Bybel se standaarde oor seks en die huwelik as onredelik en outyds. Is jy heeltemal oortuig dat dit altyd die beste is om Jehovah se standaarde te volg? – Jes 48:​17, 18; Ro 12:2.

Die Bybel leer dat dié wat nie gehoorsaam is aan God se sedelike wette nie “God se Koninkryk nie [sal] erf nie” (1Kor 6:​9, 10). Maar is dit die enigste rede om God se standaarde te volg?

Speel die VIDEO Redes vir geloof – God se standaarde teenoor my eie. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe beskerm God se sedelike standaarde ons?

8. Plaaslike behoeftes

(5 min.)

9. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 133 en gebed