Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

28 Oktober–3 November

PSALM 103-104

28 Oktober–3 November

Lied 30 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Hy onthou “dat ons stof is”

(10 min.)

Jehovah se meegevoel beweeg hom om redelik te wees (Ps 103:8; w23.07 21 ¶5)

Hy skryf ons nie af wanneer ons foute maak nie (Ps 103:​9, 10; w23.09 6-7 ¶16-18)

Hy verwag nie meer van ons as wat ons kan gee nie (Ps 103:14; w23.05 26 ¶2)

VRA JOU AF: ‘Behandel ek my huweliksmaat op ’n manier wat wys dat ek Jehovah se redelikheid navolg?’

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 104:24 – Wat leer hierdie vers ons oor Jehovah se kreatiwiteit? (cl 55 ¶18)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) OPENBARE GETUIENISWERK. (lmd les 3: Punt 4)

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bespreek die video Welkom by jou Bybelstudie met iemand wat ’n Bybelstudie aanvaar het (th studie 9).

6. Toespraak

(5 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 6 – Tema: ’n Man moet “sy vrou liefhê soos homself” (th studie 1).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 44

7. Ken jy jou beperkings?

(15 min.) Bespreking.

Dit maak Jehovah gelukkig wanneer ons hom ons beste gee, en dit gee ons ook vreugde (Ps 73:28). Maar wanneer ons ons bes probeer sonder om ons beperkings in gedagte te hou, kan dit onnodige angs en teleurstelling veroorsaak.

Speel die VIDEO Ons kan meer doen as ons redelike verwagtinge het. Vra dan vir die gehoor:

  • Wat verwag Jehovah van ons? (Mi 6:8)

  • Wat het die jong suster gehelp om minder angstig te voel oor haar doelwit?

8. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 55 en gebed