Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

30 September–6 Oktober

PSALM 90-91

30 September–6 Oktober

Lied 140 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Vertrou op Jehovah om ’n langer lewe te hê

(10 min.)

As mense kan ons nie ons lewe drasties verleng nie (Ps 90:10; wp19.3 5 ¶3-5)

Jehovah is van “ewigheid tot ewigheid” (Ps 90:2; wp19.1 5, venster)

Hy kan en sal ewige lewe gee aan almal wat op hom vertrou (Ps 21:4; 91:16)

Moet nooit jou verhouding met Jehovah beskadig deur mediese behandeling te aanvaar wat teen sy standaarde is nie. – w22.06 18 ¶16-17.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 91:11 – Watter gebalanseerde beskouing moet ons hê oor die hulp van engele? (wp17.5 5)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Sonder om die Bybel te bespreek, probeer uitvind waarin die persoon belangstel sodat jy kan vasstel hoe die Bybel sy daaglikse lewe beter kan maak (lmd les 1: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. (lmd les 1: Punt 4)

6. Toespraak

(5 min.) lmd Aanhangsel A: Punt 5 – Tema: Jy kan vir ewig op die aarde lewe (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 158

7. Waardeer God se oorvloedige geduld – Jehovah se beskouing van tyd

(5 min.) Bespreking.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe kan dit ons help om geduldig op Jehovah se beloftes te wag as ons probeer verstaan hoe hy tyd sien?

8. Die organisasie in aksie vir September

(10 min.) Speel die VIDEO.

9. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 68 en gebed