Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

9-15 September

PSALM 82-84

9-15 September

Lied 80 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Een van die seuns van Korag kyk met verlange na ’n swaeltjie se nes in die tempelvoorhof

1. Waardeer die voorregte wat jy het

(10 min.)

Ons waardeer ons voorregte (Ps 84:​1-3; wp16.6 8 ¶2-3)

Geniet die toewysings wat jy het in plaas daarvan om te fokus op dié wat jy graag sou wou hê (Ps 84:10; w08 7/15 30 ¶3-4)

Jehovah is goed teenoor almal wat hom getrou dien (Ps 84:11; w20.01 17 ¶12)

Elke toewysing het seëninge en uitdagings. As jy op die seëninge fokus, kan jy vreugde in enige toewysing vind.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 82:3 – Hoe belangrik is dit om liefdevol om te gee vir “die weeskinders” in die gemeente? (it-1-E 816)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Empatie – Wat Jesus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 9: Punt 1-2.

5. Empatie – Volg Jesus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 9: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 57

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 130 en gebed