Daniël: ’n Lewe van geloof

Terwyl hy ver van sy huis af is, word Daniël se geloof en lojaliteit getoets. Al is sy lewe soms baie moeilik, probeer hy om altyd sy hoop op Jehovah te stel.

Daniël: ’n Lewe van geloof – Deel I

Daniël is ver van sy familie en die stad waar hy gebly het, is vernietig. Sal hy aanhou om na aan sy God, Jehovah, te bly?

Daniël: ’n Lewe van geloof – Deel II

’n Magtige koninkryk verskyn. Daniël het nou nuwe vyande. Sy geloof word getoets soos nog nooit tevore nie.