Hoe kan ons seker wees dat die Bybel betroubaar is?
Die Bybel sê dat dit “die woord van God” is en dat God “nie kan lieg nie” (1 Tessalonisense 2:13; Titus 1:2). Is dit werklik so, of is die Bybel net ’n boek vol mites en legendes?