My tienerlewe – Is dit logies om in God te glo?
Crystal en Elibaldo het navorsing gedoen om antwoorde op hulle vrae te kry en hulle geloof te verdedig.
Jy sal dalk ook hiervan hou
DIE WETENSKAP EN DIE BYBEL
Beskouings oor die oorsprong van lewe
Bioloë, biochemici, dokters, chirurge en ander praat oor die oorsprong van die lewe nadat hulle hulle bevindinge vergelyk het met wat die Bybel sê.
BOEKE & BROSJURES
Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe
Ondersoek die bewyse en kies self of jy aan evolusie of aan ’n Skepper wil glo.
JONGMENSE VRA
Skepping of evolusie?—Deel 4: Hoe kan ek my geloof in die skepping verduidelik?
Jy hoef nie in die wetenskap uit te blink om te verduidelik waarom jy dink dat die skepping ’n redelike verklaring vir die natuurlike wêreld is nie. Gebruik die eenvoudige logika wat in die Bybel gevind word.
ANTWOORDE OP BYBELVRAE
Het God evolusie gebruik om verskillende lewende dinge te skep?
Wetenskaplikes het gesien dat daar verskeidenheid binne elke soort lewensvorm is, en niks in die Bybel weerspreek dit nie.
BELANGRIKE BYBELLERINGE
Is die heelal geskep?
Die verslag word baie keer verkeerd verstaan of daar word gesê dat dit nie waar is nie. Kan ’n mens glo wat die Bybel sê?
WAT ANDER JONGMENSE SÊ