Redes vir geloof – Liefde oorwin ongeregtigheid
Alwande en Emma praat oor hoe die beloftes in die Bybel hulle gemotiveer het om ander te help. Hulle het dit op ’n manier gedoen sodat mense ’n permanente oplossing vir hulle probleme sou hê. Op dieselfde tyd ondervind hulle ware eenheid met ander.