Dawid—Hy het op God vertrou
Dawid het op God vertrou. Selfs wanneer hy voor uitdagings te staan gekom het wat oorweldigend gelyk het, het hy nooit opgehou om die ware God te dien nie. Kyk na hoe Jehovah Dawid se lojaliteit geseën het en na hoe ons ook geseën kan word as ons Dawid se goeie voorbeeld volg.
Jy sal dalk ook hiervan hou
BYBELKARAKTERKAARTE
Bybelkaart oor Dawid
Jy ken dalk die verhaal van Dawid en Goliat, maar daar is nog baie om van Dawid te leer.
BYBELSE PRENTEVERHALE
Dawid tree moedig op
Waarom het Dawid geglo dat hy Goliat kan oorwin? En waarom kan jy die moed hê om te doen wat reg is?
PRET MET PRENTE
Dawid was nie bang nie, al het hy min wapens gehad
Pas die Bybelkarakters en die voorwerpe bymekaar.