Dink aan die vrou van Lot

Die waarskuwing wat Jesus omtrent 2 000 jaar gelede gegee het, is nou belangriker as ooit tevore. Kyk hoe Brian en Gloria leer om hulle gesin te beskerm teen die gevare waaroor Jesus ons gewaarsku het.

Dink aan die vrou van Lot—Deel 1

Hoe is ’n hedendaagse Christengesin verdeeld tussen om lojaal aan God te bly en om rykdom na te streef?

Dink aan die vrou van Lot—Deel 2

Wat kan veroorsaak dat ons ons geestelike fokus verloor en ons geestelike en sedelike waardes prysgee?

Dink aan die vrou van Lot—Deel 3

Jesus het hulle verhaal vertel as ’n les vir ons. Lot se vrou het haar lewe verloor. Maar ons moenie toelaat dat dit met ons gebeur nie.