Spring na inhoud

Jehovah se Getuies—Georganiseer om die goeie nuus te verkondig

Jehovah se Getuies verkondig al meer as 100 jaar lank die goeie nuus op ’n georganiseerde manier. Die boodskap word in honderde tale en in meer as 200 lande verkondig. Waarom is hierdie werk nodig? Hoe word dit wêreldwyd gedoen? Hierdie video beantwoord daardie vrae deur na ons internasionale bedrywighede te kyk.

 

Jy sal dalk ook hiervan hou

DOKUMENTÊRE VIDEO’S

Ons hele gemeenskap van broers

Hoe kry Jehovah se Getuies dit reg om ’n wêreldwye broederskap in hierdie liefdelose wêreld te hê?