Spring na inhoud

Ons hele gemeenskap van broers

Omtrent 2 000 jaar gelede het Christene die opdrag gekry om “lief [te wees] vir die hele gemeenskap van broers”. Hoe het Jehovah se Getuies hierdie opdrag uitgevoer? Hierdie video kyk na drie maniere waarop ons broederskap hierdie doel suksesvol bereik: 1) die predikingswerk, 2) om hulp te verleen aan dié wat dit nodig het en 3) om bymekaar te kom om Jehovah God te aanbid.

 

Jy sal dalk ook hiervan hou

DOKUMENTÊRE VIDEO’S

Jehovah se Getuies—Georganiseer om die goeie nuus te verkondig

Jehovah se Getuies is bekend vir hulle wêreldwye Bybelonderrigtingswerk. Hoe word hulle bedrywighede georganiseer, bestuur en gefinansier?