Spring na inhoud

“O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”

Kyk hoe Hiskia druk van alle kante oorkom en besluite neem wat op geloof en lojaliteit gebaseer is. Hy het ’n voorbeeld vir sy hele volk gestel, sowel as vir almal wat Jehovah vandag dien.

 

Jy sal dalk ook hiervan hou

MY BOEK MET BYBELVERHALE

God help koning Hiskia

’n Engel maak 185 000 Assiriese soldate in een nag dood.

ONTWAAK!

Assirië in Bybelgeskiedenis

Stem sekulêre geskiedenis ooreen met die Bybel se beskrywing van eertydse Assirië? Kyk na die feite.