Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting”

Nehemia neem die leiding daarin om Jerusalem se mure te herbou en om rein aanbidding van Jehovah te herstel.

Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel I

Nehemia probeer om Jerusalem se mure te herbou, al word hy op allerhande maniere teëgestaan.

Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel II

Die mure is herbou, maar kan Nehemia die nasie help om hulle verhouding met God te herstel?