Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel I

Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel I

Nehemia verlaat sy belangrike posisie in die paleis Susan om Jerusalem se mure te herbou. Maar ’n groot bouprojek is nie die enigste uitdaging wat op hom wag nie. Sal gebed en moed genoeg wees om hierdie groot werk klaar te kry?