Ons geskiedenis in aksie
Hierdie kort video’s leer ons meer oor die werk en geskiedenis van Jehovah se Getuies.
Ons geskiedenis in aksie – Om te kan sing is ’n geskenk, Deel 1
Leer meer oor die geskiedenis van musiek, insluitende om liedjies te sing en die rol wat dit in die aanbidding van Jehovah se Getuies gespeel het.
Ons geskiedenis in aksie – Om te kan sing is ’n geskenk, Deel 2
Leer meer oor die verskillende sangboeke wat Jehovah se Getuies oor die afgelope 100 jaar in hulle aanbidding gebruik het.
Die Bestuursliggaam beskerm eenheid – Deel 1
Hoe behou die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies ’n sterk band met die broers en susters regoor die wêreld?
Die Bestuursliggaam beskerm eenheid – Deel 2
Hoe het die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies eenheid tussen God se knegte regoor die wêreld bevorder?
Ons geskiedenis in aksie – Byeenkomste
Leer meer oor die geskiedenis van die groot byeenkomste en streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies.
Ons geskiedenis in aksie – MEPS help ons om in ‘elke taal’ te preek
Leer hoe Jehovah se Getuies tegnologie gebruik om gedrukte en digitale lektuur in meer as 1 000 tale beskikbaar te maak.
Ons geskiedenis in aksie – Teokratiese bouwerk
Vind uit hoekom Jehovah se Getuies duisende geboue regoor die wêreld bou.
Ons geskiedenis in aksie – Onderrigting deur rolprente en video’s
Leer meer oor die geskiedenis van hoe Jehovah se Getuies al meer as 100 jaar lank rolprente en video’s maak.
Jy sal dalk ook hiervan hou
REEKS VAN ARTIKELS
Uit ons argief
Lees oor mense en gebeure in die moderne geskiedenis van Jehovah se Getuies.