Spring na inhoud

Die verlore seun keer terug

’n Jong man raak betrokke by mense wie se gesindhede en lewenswyse in stryd is met sy Christelike opvoeding. Hoe reageer sy gesin wanneer hy soos hulle begin optree? Watter lesse kan ons leer uit hierdie dramatiese uitbeelding van die werklike gevare waarvoor jongmense vandag te staan kom?