Waarskuwende voorbeelde vir ons dag
Voordat die Israeliete die Jordaanrivier oorsteek, word hulle onkreukbaarheid op subtiele wyse op die proef gestel. Assosiasie met die Moabiete van die gebied lei daartoe dat party voor versoeking en verkeerde gedrag swig. Hulle optrede en gesindheid dien vandag as ’n waarskuwende voorbeeld vir ons.