Spring na inhoud

BYBELKARAKTERKAARTE

Mirjam

Laai hierdie Bybelkarakterkaart af en leer oor Mirjam, die ouer suster van Moses en Aäron. Druk die kaart, knip dit uit, vou dit in die helfte en bêre dit.