Spring na inhoud

Ek kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!

Ek kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!

Geniet hierdie spesiale aktiwiteit, en berei as ’n gesin saam voor vir die streekbyeenkoms!

Ouers, lees en bespreek Hebreërs 10:24, 25 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Gebruik die lysie hieronder om julle kinders te help om vir die streekbyeenkoms voor te berei.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.