Spring na inhoud

Gereed om te preek

Gereed om te preek

Gebruik hierdie aktiwiteit om vir velddiens voor te berei!

Ouers, lees en bespreek Matteus 28:19, 20 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle die video Gereed om te preek gekyk het, gebruik die aktiwiteit hieronder om vir velddiens voor te berei. Help jou kinders om hulle sak te pak deur die lysie te gebruik. Jy kan nog items van jou keuse byvoeg. Skryf ’n aanbieding saam met hulle neer wat hulle hardop kan oefen. Stel ’n doelwit wat jou kind in die bediening kan hê, en skryf dit neer. Hierdie aktiwiteit kan gereeld uitgedruk word en hulle kan dit saam met hulle in velddiens neem.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.