Spring na inhoud

Getroue vroue, Christensusters

Getroue vroue, Christensusters

Kom ons leer oor party getroue vroue wat ons kan navolg.

Ouers, lees en bespreek 1 Petrus 3:4, 5 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Ons kan leer uit en die voorbeelde navolg van getroue vroue wat in Bybeltye en vandag lewe. Nadat julle na die video Getroue vroue, Christensusters gekyk het, bespreek die tekste en kleur die prente in. Help julle kinders om die prente vir party getroue susters in julle gemeente te gee.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.