Spring na inhoud

God laat dit groei

God laat dit groei

Weet jy hoe die waarheid in ’n persoon se hart groei?

Ouers, lees en bespreek 1 Korintiërs 3:6, 7 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Nadat julle na die video God laat dit groei gekyk het, help jou kind om die prentjie volgens die nommers in te kleur. Terwyl julle saamwerk, bespreek die antwoorde op die vrae hieronder.

Jy sal dalk ook hiervan hou

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.