Wees ’n vriend – Maak ’n vriend
Leer hoe om ’n vriend te maak deur ’n vriend te wees.
Ouers, lees en bespreek Spreuke 17:17 met julle kinders.
Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.
Nadat julle die video gekyk het, laat jou kind die prentjies van die diere inkleur terwyl julle die vraag op bladsy 2 bespreek. Help hulle om die prentjies uit te knip en om elke prentjie vir iemand in die gemeente te gee.
Jy sal dalk ook hiervan hou
WORD JEHOVAH SE VRIEND – LIEDJIES VIR KINDERS
Wees ’n vriend – Maak ’n vriend
Wat is die beste ding wat jy kan doen om vriende te maak?
REEKS VAN ARTIKELS
Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite
Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.
BYBELLERINGE
Video’s en aktiwiteite vir kinders
Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.