Les 25: Maak nuwe vriende
Ons vriende kan mense van enige ouderdom wees, solank hulle lief is vir Jehovah. Wie is jou vriende?
Jy sal dalk ook hiervan hou
WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE
Maak ware vriende!
Hoekom is dit ’n goeie idee om ook met ouer mense vriende te wees?
VIDEO’S
Leer by Jehovah se vriende
Leer lesse by verskillende karakters in die Bybel wat Jehovah se vriende geword het!
BYBELLERINGE
Video’s en aktiwiteite vir kinders
Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.