Vrede en geluk
As ons met moeilike probleme sukkel, voel dit dalk asof ons nooit geluk en vrede sal hê nie. Maar die Bybel het al baie mense gehelp om met alledaagse probleme saam te lewe, om fisiese en emosionele stres te verminder en om betekenis en ’n doel in die lewe te vind. Die Bybel kan jou help om ook gelukkig te wees.
ONTWAAK!
Verbeter jou lewe – Emosionele gesondheid
Dit help ons wanneer ons leer om ons emosies te beheer.
ONTWAAK!
Verbeter jou lewe – Emosionele gesondheid
Dit help ons wanneer ons leer om ons emosies te beheer.
Oorkom moeilike tye
Fisiese en geestesgesondheid
Werk en geld
Verhoudings
Gewoontes en verslawings
Die Bybel verander lewens
Mense uit verskillende agtergronde het hulle lewens verander. Hulle is nou gelukkig en geniet dit om ’n goeie verhouding met God te hê.
Wanneer ’n geliefde sterf
Het iemand vir wie jy lief is gesterf? Het jy hulp nodig om die pyn te verwerk?
Julle gesin kan gelukkig wees
Julle kan ’n gelukkige huwelik en gesinslewe hê deur Bybelbeginsels toe te pas.
Studeer die Bybel saam met Jehovah se Getuies
Waarom moet jy die Bybel studeer?
Die Bybel gee antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?
Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?
Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.
Vra om besoek te word
Bespreek ’n Bybelvraag of vind meer uit oor Jehovah se Getuies.