Die lewe by Bethel
DIE LEWE BY BETHEL
Ons leer om vure dood te slaan
Een brandnoodgeval het gewys dat al die opleiding die moeite werd was.
DIE LEWE BY BETHEL
Ons leer om vure dood te slaan
Een brandnoodgeval het gewys dat al die opleiding die moeite werd was.
Duisende besoek die takkantoor in Sentraal-Amerika
Party moes persoonlike opofferings maak sodat hulle die takkantoor kon besoek. Baie mense het dae lank met busse gery. Wat het jongmense en kinders gesê oor hulle besoek aan Bethel?
’n Bybeluitstalling wat Jehovah se naam verheerlik
Hierdie fassinerende Bybeluitstalling is in 2013 by ons wêreldhoofkwartier geopen. Talle skaars en kosbare Bybels is geskenk.
’n Ope dag op die ‘Rots’
Die Sentraal-Europese takkantoor het bure, sakemense en plaaslike beamptes na ’n ope dag met die tema “Dertig jaar in Selters” genooi. Wat het party van die 3 000 besoekers gesê?
’n Unieke Bybeluitstalling
Van die begin van die geskiedenis af het Jehovah God sy persoonlike naam aan die mens geopenbaar. Kyk hoe sy naam deur die eeue heen in Bybelvertalings bewaar is.
Ons nooi jou om die Bethelkomplekse in die Verenigde State te besoek
Die toer sluit die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies en die takkantoor in die Verenigde State in.
’n Onvergeetlike besoek
Marcellus het talle struikelblokke oorkom om die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies & hulle takkantoor in die Verenigde State te besoek. Was dit die moeite werd?
’n Halwe eeu by Wallkill
In hierdie onderhoud verduidelik George Couch hoe Jehovah se Getuies ’n tweede plaas, bekend as Watchtower Farms, naby New York gekoop het.
Die sperdatum van 60 dae word gehaal
Jehovah se Getuies moes vyf geboue, met ’n vloerruimte gelyk aan 11 sokkervelde, ontruim. Hoe het die span vrywilligers die sperdatum gehaal?
Adamsstraat 117 word ontruim
Lede van die Bethelgesin vertel van die belangrike drukwerk wat by hierdie landmerk in Brooklyn gedoen is.
Watchtower Farms—Vyf dekades van oeswerk
Leer hoe hierdie plaas oor die jare verander het om die wêreldwye Bybelonderrigtingswerk van Jehovah se Getuies te bevorder.
’n Plaas wat miljoene voed
Vind uit hoe ons drukkery by Watchtower Farms in die noorde van die staat New York in die geestelike behoefte van miljoene help voorsien.
Studente besoek die takkantoor van Jehovah se Getuies in Mexiko
Voorgraadse studente van die Nasionale Skool van Biblioteekwese en Argiefwetenskap het op toer gegaan deur ons takkantoor in Mexiko. Een student het gevoel dat die besoek hulle gehelp het om van vooroordele ontslae te raak.
Die Bethelwassery: Alles van vadoeke tot sydasse
Jong mans en vroue by die takkantoor van Jehovah se Getuies in die Verenigde State bestee tyd en energie daaraan om elke jaar ongeveer 1 800 ton wasgoed te was.
’n Teken van die tye
Leer meer oor die “Watchtower”-teken, ’n landmerk in Brooklyn, New York.
Tyd om die Bossert-hotel in Brooklyn, New York, te verlaat
Jehovah se Getuies het die 14-verdiepinggebou in die Italiaanse Renaissancestyl verkoop. Lees oor die honderdjarige geskiedenis van hierdie pragtige gebou.
Die “Watchtower”-teken—’n Jare lange landmerk in Brooklyn
Die teken bo-op die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies, wat die tyd en temperatuur aandui, is al meer as 40 jaar ’n bekende gesig vir New Yorkers.
Takkantore van Jehovah se Getuies word saamgesmelt
Vind uit om watter twee hoofredes ons 20 takkantore saamgesmelt het.