Spring na inhoud

Die wêreldhoofkwartier—Geskiedenis word gemaak

Die wêreldhoofkwartier—Geskiedenis word gemaak

’n Nuwe wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies word in Warwick, New York, gebou. ’n Strawwe bourooster word grotendeels deur vrywillige werkers van regoor die Verenigde State ondersteun. Hulle doen dit gewillig, ywerig, sonder betaling en beskou hulle bydrae as ’n offer aan God. Kyk hoe hierdie unieke span groot dinge verrig!