Spring na inhoud

Ons wil nie hê dat dit tot ’n einde moet kom nie

Ons wil nie hê dat dit tot ’n einde moet kom nie

Geniet hierdie video oor ’n spesiale streekbyeenkoms wat in Jangon, Mianmar, gehou is. Hierdie streekbyeenkoms is ’n bewys van ons broederskap en eenheid in ’n land wat dekades lank afgesonderd was.